Universiteit Stellenbosch en die onverkwiklike taalstryd : vanaf Afrikaanse ''taaltameletjie'' tot volskaalse ''taaloorlog'' (2003-2017) / Johan C. Moll.
Material type:
- 1928424236
- 9781928424239
- 370.1170968 23
- LC3738.S6
Hierdie ontleding van die taalstryd op die kampus van Universiteit Stellenbosch put uit 'n verskeidenheid hoofstroom media, maar veral uit Afrikaanse dagblaaie soos Die Burger, Volksblad en Beeld. Uit die aard van die onderwerp� het Afrikaanse koerante groot belangstelling getoon en talle kere oor die US-taalstryd berig. Dekking daarvan in veral Mail & Guardian, The Star, The Cape Times en Cape Argus was soms meer krities, indringend en objektief. Dikwels is die taalkwessies so belangrik geag dat dit voorblaaie gehaal en, volgens die oordeel van die redaksie, kommentaar in talle hoofartikels geregverdig het. Ander aktivistiese wapens in hierdie taalstryd was app�el op politici, driftige optogte en lokaalbesettings, dreigemente van ekondruk, boikotte en uiteindelik geweldpleging, brandstigting en eiendomsvernietiging. Die boek is 'n wetenskaplike, objektiewe ontleding van feitelike gebeure rondom 'n verwikkelde taalstryd--Publisher's website.
Master record variable field(s) change: 050, 082, 650
There are no comments on this title.